Mokopane Akkommodasie by 1 @ Kruger | LekkeSlaap
+7

1 @ Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1 , Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

1 @ Kruger is 'n gesellige tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Mokopane.

Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël. Let asb. daarop dat die eienaar soms op die perseel woon en 'n hond het wat apart gehou word.

Mokopane bied voetslaan- en bergfietsroetes. Trekpleisters sluit die Arend Dieperink Museum, die Doorndraaidam Natuurreservaat, Makapansgat-grotte en die Mokopane Biodiversiteit Bewaringsentrum in.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 @ Kruger sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Krugerstraat 1 , Mokopane, 0601, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1 , Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACfPtsDtgtMfJNBHQrwUI1zv0LnS5HB95YsOl8DyTsSyChtk69V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 Kruger Street Mokopane 0601 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.19033831742 29.016764685858
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za