Plettenbergbaai Akkommodasie by 1 Arrowood | LekkeSlaap
+19
+19

1 Arrowood

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Arrowood is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is lekker naby die dorp en die strand. Die kompleks het 'n uitsig oor die baai, riviermond en strandmeer, tot by die Tsitsikamma-berge in die agtergrond. Daar is ook 'n swembad, plonspoel vir kleuters en veilige parkeerplek.

Die grondvloerwoonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en dit word via 'n trap bereik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n ontbythoekie toegerus.

Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike sitkamerstel, en dit lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n privaat tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Arrowood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 1 Arrowood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Arrowood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perestrello-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHLYTda5ZpcEJd6izaFBthNawMyuviP3NifMjDpNj7X6C6G0zCw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Perestrello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -34.057363848412 23.373983373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za