1 Aruba

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Aruba is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë is.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

1 Aruba is naby Thampsonsbaai en Simbithi Buiteklub. Die kompleks is ook net 3 km vanaf Ballito Junction Streeksmall en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Aruba sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Aruba gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za