1 Bona Bali

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Bona Bali is 'n privaat selfsorg-dupleks in die Zimbali Coastal Resort aan die Noordkus van KwaZulu-Natal.

Die perseel het 'n ruim oopplan-leefarea met lig wat deur groot glasdeure en vensters stroom. Die moderne kombuis het 'n aparte opwasarea en daar is geriewe om familie en vriende te onthaal. Die vermaakarea het stapeldeure wat op 'n groot onderdakpatio oopmaak.

Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het stapeldeure na 'n balkon wat toegebou is en 'n ruim badkamer.

Daar is 'n dubbelmotorhuis vir gaste se voertuie. Die huis word daagliks, van Maandag tot Saterdag skoongemaak, maar nie op Sondae en openbare vakansiedae nie. Die Bona Bali-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Bona Bali sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Bona Bali gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 856 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za