Mouille Point Akkommodasie by 1 Edward Court | LekkeSlaap
+20
+20

1 Edward Court

Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 41, 1 Edward Court, Mouillepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Edward Court bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks op die seefront in Mouillepunt naby die V&A Waterfront en Groenpuntstadion.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n bank in die sitarea met slaapplek vir 2 kinders, mits dit vooraf gereël word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Edward Court sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kusweg 41, 1 Edward Court, Mouillepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 41, 1 Edward Court, Mouillepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7emqgqLVaBtvvt0Poi0ZW3PJ7PsRqqLWWy4vqlUyDyaovYbjO8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 41 Beach Road 1 Edward Court 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.899958 18.406948
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za