LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 Kunnies | LekkeSlaap
+7

1 Kunnies

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 1 Kunnies
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Trya K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trya K
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam, netjies en skoon.

Ons het net een probleem gehad en dit is dat die lugreeling in die sitkamer nie gewerk het nie, ons het dit onmiddellik aangemeld en dit was onsettend warm.

1 Kunnies's terugvoer

So sorry that the aircon broke down at a time when workmen to fix it were not available. During Christmas holidays, we just can't get anyone out to repair things like that in St. Lucia, as there's no local repair company. Guests arrived at the unit just as maid finished cleaning so I did not check them in. I was unaware of the true situation. I do apologize for your inconvenience. At least the main bedroom had another air conditioner.

1 Kunnies
Detken S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Detken S
Gesin met tieners

Heerlike rustydjie.

Alhoewel 1 Kunnies nie die Ritz Hotel is nie, het dit al die geriewe gehad wat ons as gesin nodig gehad het vir ons paar dae in St Lucia. Die ontvangs en hulp vanaf Norma was altyd vriendelik en vinnig. Die ander personeel was ook almal baie vriendelik en behulpsaam.

1 Kunnies's terugvoer

Baie dankie dat julle 1 Kunnies gekies het vir julle wegbreek rustydjie. Julle is gawe vriendelike mense. Dit was n plesier om julle in St. Lucia te verwelkom.

1 Kunnies
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-straat 49, St Lucia Estuary, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NDgxNjdjLTA4N2QtNGNjZC1hNDRmLTkxNzMxYzJkMDNiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 49 Garrick Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.372585379921 32.414157735582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!