Knysna Akkommodasie by 1 Mary Andre Mews | LekkeSlaap
+14

1 Mary Andre Mews

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallery-weg, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Mary Andre Mews is 'n gesogte selfsorgvakansiewoonstel in Knysna se Leisure Isle. Die woonstel is baie naby die strandmeer en strand, die Steenbok Natuurpark en die eiland se twee koffiewinkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en die leefarea lei na 'n patio wat oor Kings Park uitkyk. Daar is parkeerplek vir 'n voertuig en pakplek vir sporttoerusting in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Mary Andre Mews sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gallery-weg, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gallery-weg, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAst7rY5mXHAjSy9jxDFBXWrHjzU7ZJ9a78IgTA9HXQmA78IFF7A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) Gallery Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.067571100243 23.06146563586
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za