1 Milkwood Drive
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Volledig betaling moet 40 dae voor die inklokdatum via EFT gedoen word.
Noodgevalle/laat besprekings (minder as 14 dae voor inklokdatum): Volle bedrag is betaalbaar.
Breekskade/Sleuteldeposito:
Die terugbetaalbare breekskade-deposito is 15% van die volle huurbedrag (die minimumfooi is R5000).
'n Bykomende sleuteldeposito van R200 is ook betaalbaar om enige verlies van sleutels, afstandbeheertoestelle en toegangsdiskette te dek.
As jy verkies dat die handdoeke daagliks omgeruil word is 'n bykomende bedrag van R50 per handdoek betaalbaar.
Alle gaste word versoek om eers by die Zimbali-kantoor, geleë by Northgate-suites oorkant Zimbali se noordelike hek, te registreer waar jy jou sleutels, toegangsdiskette en aanwysings sal ontvang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom