1 on Fir

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 on Fir is 'n stylvolle, moderne selfsorghuis in Fernkloof, Hermanus. Dié dubbelverdiepinghuis is ontwerp vir ontspanning en vermaak.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelmatrasse wat geskik is vir kinders.

Die kombuis is goed toegerus en die ruim eetarea en leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die see in die verte. Die huis het 'n buitebraai-area met 'n groot vuurput wat onder skadubome in die tuin skuil. WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie lieflike vakansiehuis is ideaal as jy by die huis voor die kaggel wil ontspan of die Overberg wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 on Fir sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 On Fir gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]