LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 on Pasteur | LekkeSlaap
+16

1 on Pasteur

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteurstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

1 on Pasteur is in Strand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 mense. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en een slaapkamer met twee enkelbeddens. Die vyfde kamer het 'n stapelbed en dis ideaal vir kinders. Die eerste badkamer is en suite tot die hoofslaapkamer en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitarea het 'n gemaklike sitarea met banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Die huis is 800 m van die hoofstrand en 600 m van die naaste Spar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 on Pasteur sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Pasteurstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pasteurstraat 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b24f85c3f306e2ec445333f8ac4668b23f229f10dee8a63599b1d5880da616b7221176de1b61be469a03a736e481371b5c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350  per nag(plek vir 10) 1 Pasteur Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.104785002963 18.828338647552
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!