Melkbosstrand Akkommodasie by 1 on Rio | LekkeSlaap
+24
+24

1 on Rio

  • Vanaf R1 150 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio-straat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 on Rio is in die kusdorpie Melkbosstrand. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af waar gaste 'n hele rits restaurante en geriewe sal aantref. Dis 'n fantastiese opsie vir diegene wat hierdie mooi deel van Kaapstad wil verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede met slaapplek. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n privaat braai-area. Die tweede eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster en yskassie.

Gaste kan ook gebruik maak van die groot, verhitte, gemeenskaplike swembad op warm somerdae.

Besienswaardighede in en om Melkbosstrand sluit die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat, Tafelbaai se strande in.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 on Rio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir 1 on Rio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rio-straat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 on Rio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio-straat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjYjlkMDhjLTRjYzUtNDFiNC1iMzA3LWI4ZWNiOTk5NDFmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 1 Rio Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.72547515304 18.445778964087
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za