1 Palm Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Palm Road is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se erg in Zinkwazi Beach.

Die eenheid het 'n privaat ingang en is oopplan. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus is.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n tafel en bankies, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar. Die verblyf is naby die strand en rivier en slegs 60 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Palm Road sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Palm Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za