Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Plymouth Hoe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1 Plymouth Hoe is in die Royal Alfred Mariene in Port Alfred geleë. Dié kusdorpie staan bekend as die hart van die Sonskynkus en is halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen in die Oos-Kaap. Port Alfred is bekend vir sy skoonheid en spog met 'n pragtige marina, vriendelike mense, en ongeëwenaarde sportgeleenthede.

Dié lieflike huis kan 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 2 sitareas en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die ander 2 badkamers word gedeel en het elk 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitareas gemaklike sitplek bied. Daar is 'n TV met volledige DStv. Braaigereiwe is beskikbaar in die binnehof of op die hoofpatio met 'n uitsig oor die rivier.

Daar is ook 'n privaat jetty wat maklike toegang tot die see en die Kowierivier bied, so bring gerus jou boot saam. Die marina bied ekstra besienswaardighede, soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n muurbalbaan. Daar is 24 uur-gewapende sekuriteit. Watertenke is op die perseel geïnstalleer.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Plymouth Hoe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNGU4YTI2LWRjODAtNDJhMi1hMTU5LWI3MDc2MGE5ODQ5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 1 Plymouth Hoe Royal Alfred Marina 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597787444643 26.894498527578