LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 Sandringham | LekkeSlaap
+21

1 Sandringham

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, 1 Sandringham , Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 Sandringham is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Mouillepunt. Dis naby die V&A Waterfront, OZCF-mark, restaurante, deli's, en kruidenierswarewinkels in Kusweg.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het 'n gemaklike bank en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die gebou het goeie sekuriteit en veilige kelderparkeerplek, gemeenskaplike wasserygeriewe en dis op die MyCiTi-busroete.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Sandringham sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir 1 Sandringham
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kusweg 37, 1 Sandringham , Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 Sandringham het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, 1 Sandringham , Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTrYK1c4EA7sNSiukpTip2Xqoc0ouqC5fRADyEXUbYIUA2yGn2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 37 Beach Road 1 Sandringham 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.899956657606 18.407445865919
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!