Jeffreysbaai Akkommodasie by 1 Scallop Terraces | LekkeSlaap
+20
+20

1 Scallop Terraces

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Scallop Terrace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks aan die Sonskynkus in sentraal Jeffreysbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond-stoof, ketel, broodrooster en kosmaaktoebehore. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, wasmasjien, tuimeldroër en veilige parkeerplek agter 'n motorhek in.

Doendinge in die omgewing sluit onder meer branderplankry, swem, skubaduik, snorkel, seil, bergfietsry, gholf en bootritte op die rivier in.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Scallop Terraces sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 1 Scallop Terraces
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • De Reyger-straat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1 Scallop Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat 7, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMTEwZTFlLWNiOGItNGNiYi04MTA2LTU5YzM5NmRkODRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 7 De Reyger Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049121489564 24.922593498413
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za