Plettenbergbaai Akkommodasie by 1 Silver Ranch | LekkeSlaap
+9

1 Silver Ranch

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 1 Silver Ranch
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dylina J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylina J
Gesin met tieners

Pragtige huis wat baie goed toegerus is.

Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Die area is baie mooi en daar is baie dinge om te doen. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

1 Silver Ranch's terugvoer

Baie dankie vir vriendelike resensie.
Annina.

1 Silver Ranch
Francois R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik met als wat jy nodig het. Reëndae was plesier in die huis met klein kindertjies!

Kan die vakansieverblyf hoogs aanbeveel. Gemaklik ruim met als en nog meer wat jy nodig het. Was wenner met die kinders.

Stuart K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart K

Fantasties! Huis na huis. Niks tekort nie.

Ek en my man, ons 2 dogters met hul eggenotes het dit baie geniet. Uitstekend toegerus en luuks, smaakvol en pragtige omgewing.

Keane M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keane M
Gesin met tieners

Skoon, goed toegerus, great.

Foam matrasse op enkelbeddens is nie gerieflik nie. Gronde en swembad goed instandgehou. Lieflike kompleks

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, well equipped, great.

Foam mattress in single beds not comfortable. Well kept grounds and swimming pool. Lovely complex.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

1 Silver Ranch's terugvoer

Thank you for the review, I really appreciate it. I will replace the mattresses as soon as possible.

Kind regards,

Annina Cronjé

1 Silver Ranch
Tersia G - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met vriende

Ongelooflik!

Die verblyf was baie skoon en netjies. Die gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Alles wat mens nodig het in 'n kombuis was daar. Selfs 'n verwelkomingsverrassing gekry. Baie rustige omgewing en het mens se privaatheid. Almal om jou vriendelik. Sal beslis terug gaan.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver Ranch 1, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OWE5NjE3LTE3ODQtNGRhZi04NDdlLWFjNjFlZGU4NjQwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Silver Ranch Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.014667 23.406382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za