1 Strelitzia, Margate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Strelitzia, Margate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou is ideaal geleë naby restaurante, winkels en Margate se strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en broodrooster.

Die sitkamer het lugversorging, rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie slimkaart, kabels en dekodeerder bring. Dié vertrek lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Strelitzia, Margate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Strelitzia, Margate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R666 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za