40% af Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Simonstad Akkommodasie by 1 The Anchorage | LekkeSlaap
+48
+48

1 The Anchorage

6 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R1 050 R630 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 The Anchorage is 'n vierslaapkamer-strandfronthuis op die rand van Simonstad met 'n fantastiese uitsig oor Simonstad se hawe en vlootbasis, Roman Rock-vuurtoring en reg oor Valsbaai.

Dié selfsorghuis beskik oor 3 vlakke wat as aparte spasies vir kleiner groepe of paartjies of 'n eenheid verhuur kan word met slaapplek vir 12.

The Captain’s Quarters is op die onderste vlak en het slaapplek vir 4. Dit is totaal privaat en beskik oor 'n 50 m² oopplan-suite met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het hierdie vlak 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 2 addisionele enkelbeddens. The Captain’s Quarters het 'n aparte ingang.

The Bridge is op die middelste verdieping met slaapplek vir 3 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die ruim dubbel-suite bied 'n fantastiese uitsig oor Simonstad se hawe en Valsbaai. Die suite het 'n seefront-slaapkamer met 'n sitarea, 'n lessenaarspasie, en 'n privaat en suite-badkamer.

Surly's Cabin, Kitty's Corner en The Crow's Nest is op die boonste verdieping. Surly's Cabin het 'n dubbelbed en Kitty's Corner het 'n stapelbed. Daar is 'n enkelmatras in The Crow's Nest aan die bokant van die trappe. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n see-uitsig.

Gaste is welkom om die tuin en swembad te gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir 1 The Anchorage
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Palace Hill-weg, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 The Anchorage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
was R1 050
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
was R1 050
Vanaf R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAagswWiHVtyyRmwdzjCG5NrhZjlaVHFz7yqeOVnUL6R2BB5Mcob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Palace Hill Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.182749566309 18.424663588361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za