LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 The Meadows | LekkeSlaap
+30

1 The Meadows

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 73, The Meadows 1, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

1 The Meadows is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Rosebank-area wat ideaal is vir studente of sakereisigers. Die eenheid is sentraal en naby alle toegangsroetes, bushaltes en Kaapstad Universiteit.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 The Meadows sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 73, The Meadows 1, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 73, The Meadows 1, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862dc74f21a13eff0df1c3a7d9efed8a21e33f60b1d23d9a27ad712d0c6d4b4d99b87fc49095ba77c2de35b8d80007adf5be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 73 Main Road 1 The Meadows 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.955867225221 18.471753653828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!