1 Tivoli Beach Road Strand
Beskrywing
Tivoli 1 is 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in Kusweg, langs Ben's on the Beach restaurant.
Die woonstel is op die eerste verdieping op 'n verhewe vloer. Daar is 2 dubbelkamers en 2 badkamers, elkeen met 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die ontbyt-toonbank het sitplek vir 4 en daar is 'n eetkamerstel met sitplek vir 6 mense. Die TV is in die leefarea en het DStv.
Daar is 'n braaiplek met glaspanele wat dit beskut maak teen die wind, asook 'n tafel met stoele sodat jy die pragtige sonsondergang kan geniet. Die groot voorstoep is beskikbaar vir jou privaat gebruik. Die woonstel het gratis WiFi.
Twee parkeerplekke is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Slaapplek
'n Bespreking by 1 Tivoli Beach Road Strand sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 1 Tivoli Beach Road Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |