Franschhoek Akkommodasie by 1 Villafranche | LekkeSlaap
+20
+20

1 Villafranche

Selfsorg
  • Vanaf R4 920 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 5, Franschhoek, Kaapstad, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

1 Villafranche is 'n pragtige selfsorgdupleks in 'n klein sekuriteitskompleks op die hoofpad van Franschhoek. Die Villafranche-kompleks het 'n ongelooflike ligging, - dit is slegs 15 minute vanaf bekende restaurante, verskeie monumente en kunsgalerye af.

Die stylvolle dupleks bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer en 'n TV met DStv, en dit lei na 'n patio. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging, asook 2 enkelbeddens, 'n en suite-stort, en dit lei na 'n patio.

Die kombuis, eetkamer en leefarea het lugversorging en is op die grondvloer geleë. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n ronde etenstafel met 6 stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en 'n gasvuurmaakplek.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n tafel en 4 stoele. Die patio lei na 'n pragtige, uitgelegte tuin met sintetiese gras en sonstoele, asook 'n houtdek met 'n swembadjie en 'n Jacuzzi. 'n Gasbraai word voorsien.

'n Enkelmotorhuis en 'n veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien. Volledige WiFi is oral in die kompleks beskikbaar

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Villafranche sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Huguenotstraat 5, Franschhoek, Kaapstad, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 5, Franschhoek, Kaapstad, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOtRoUSTusyEoUX5x7DxDsEpVWsvyKFBuGg10LNSPIVWxIBvezz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 920  per nag (plek vir 4) 5 Huguenot Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.913451 19.122278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za