1 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 Zebula is 'n selfsorghuis op Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa. Die gholflandgoed is op 1600 hektaar Afrika-bosveld, aan die voet van die Waterberge.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste, en het 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n badkamer met 'n bad en ruim stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Daar is 'n gesellige gas-kaggel in die sitkamer, asook 'n platskerm-TV met DStv.

Die onderdak kuierarea het 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek en 'n pragtige uitsig. Die boonste dek het 'n buitekamer met meubels en 'n pragtige uitsig op die Waterberge en oor die Python-dam waar die plaaslike visarend gesien kan word.

Die huis het 'n swembad, boma en vuurpit. Skoonmaakdienste is ingesluit, maar nie vir openbare vakansiedae nie.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za