Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Bay Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 10, Sunset Links Golf Estate, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

10 Bay Beach is 'n luukse dubbelverdieping selfsorg-familiehuis in die woonbuurt Sunset Links Gholf-landgoed. Dit bied uitsigte op die berg, oor die oseaan en gholfbaan. Hierdie is 'n spesiale plek om met familie te deel, die omgewing van hier te ontdek, wynlande en baie plaaslike aantreklikhede te besoek. Naby is 'n oorvloed restaurante en winkelsentrums.

Die huis bied verblyf aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis met 'n ontbyttoonbank en kroegarea, asook 'n ruim, oopplan-sitarea, - eetarea en -vermaakarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en twee wasbakke. Die kamer het deure wat na 'n sondek met stoepmeubels en pragtige uitsigte lei. Die ander 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. In die sitarea is genoeg sitplek en 'n kaggel. Die eetarea het 'n groot etenstafel vir 12, asook 'n rusbank. Van hier lei die eetarea na 'n toegeboude dek met 'n ingeboude braai en stoepmeubels.

Die braaidek het skuifdeure wat na 'n swembad, Jacuzzi, sauna, gimnasium en tafeltennisgeriewe lei - alles in die landskaptuine met fonteine. WiFi-toegang is beskikbaar.

Die veiligheid van die landgoed, gerief van stap op die strand en die genot van 'n rondte gholf, maak hierdie 'n spesiale plek om tyd deur te bring.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Bay Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 10 Bay Beach
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bay Beach-laan 10, Sunset Links Golf Estate, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Bay Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 10, Sunset Links Golf Estate, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f3e055d67c9860e5425b6c9abbf7071ffcd26c56b619fe4ac32db4c93339bcd04cd49543c1509e4f59e15b35305daab173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 10 Bay Beach Avenue Sunset Links Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862883408533 18.491033877316