LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Coral Cove | LekkeSlaap
+19

10 Coral Cove

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir 10 Coral Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing gewees.

Het dit baie geniet. Wens ons kon langer bly.

Isabel M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Moderne, goed toegeruste woonstel met direkte toegang tot 'n lieflike strand.

Flamenco Accommodation is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel. Modern ingerig, skoon en goed toegerus met goeie kwaliteit linne en ook kombuistoerusting. Die vriendelike eienaar was persoonlik teenwoordig met aankoms om alles te verduidelik. 'n Heerlike strand is direk toeganklik buite 'n sekuriteitshek. Algehele sekuriteit van die kompleks is goed.

Annemarie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Gesin met klein kinders

Awesome tyd.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad, dolfyne gesien en daar is nie meer woorde om the beskryf hoe rustig en aangenaam die naweek was nie.

Nicolette P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P
Gesin met tieners

Modern, netjies en skoon.

Iryna, die eienaar van Flamenco Accommodation, is baie vriendelik en behulpsaam en het kom wys hoe werk alles. Die plek was modern, netjies, skoon en gerieflik. Ook nie nodig gehad om eie dekodeerder te vat. Dit het vol DStv en Netflex en WiFi. Was gerieflik om net by hekkie uit te stap en by die strand te wees en loopafstand na verskeie strandjies en baie restaurante. Sal beslis weer van Flamenco gebruik maak.

Thandi P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi P
Gesin met tieners

Amazing.

We enjoy staying there and we are going back soon.

Annette V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Baie mooi en netjies, parkering was 'n probleem met mense wat voor motorhuis stop.

Schane H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid is baie modern en gerieflik uitgelê.

Sherill S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherill S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en goed geleë.

Die plekkie is pragtig, goed ingerig, privaat en stil. Dit is goed geleë en loopafstand van die strand af!

Jacob N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I like the place.

Apartment was beautiful.

Sasha S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sasha S

Great modern accommodation, a stone's throw from the beach.

My weekend stay at Flamenco Accommodation with family was awesome (just wished I had booked for a little longer stay). Modern with fantastic utilisation of space and pragmatism of unique furnishings. The beach is a stone's throw away from the cottage and the shops and restaurants a short walk away. The owner and manager went the extra mile during our stay and were helpful and friendly which was really appreciated. I would definitely recommend Flamenco Accommodation especially for yuppies looking for sea, sun and some mod cons.

10 Coral Cove's terugvoer

Thank you for your kindness! You are welcome back any time!

10 Coral Cove
Susann J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susann J
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, ongekompliseerd.

Dankie, dit was 'n genotvolle verblyf. Handdoekrak vir strandhanddoeke sal 'n aanwins wees, asook meer hakies in die kombuis.

Riana S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met tieners

Everything that we expected!

This is a website that is not misleading! A gorgeous, cozy place to stay for the holidays. We enjoyed every minute of it.

10 Coral Cove's terugvoer

Was really nice to meet you guys! Kind and pleasant people!

10 Coral Cove
Elize M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Plekkie baie oulik, maar vir die prys wat jy vir die plek betaal sal jy verwag dat daar is skoonmaakdiens is, en as hul verwag jy moet self skoonmaak is daar slegs 'n besem, geen mop, geen skoonmaak lap nie.

Thandi P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi P
Gesin met tieners

Perfect place to be.

Our weekend was awesome, everything about Flamenco was excellent. If I knew this, I would have booked for longer - the family enjoyed staying there and they are already talking about going back. It was amazing - thanks guys.

10 Coral Cove's terugvoer

Always welcome back! Wish all our guest like you !

10 Coral Cove
Elmarie A - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Ons het 'n heerlike tyd gehad, wens ons kon langer bly. Baie dankie aan Iryna vir haar puik diens.

Erika K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Erika K
Gesin met klein kinders

Mooi nuut oorgeknapte tweeslaapkamerwoonstel.

Net jammer dit is baie klein met geen uitsig oor die see nie. Ook nie mooi skoon nie. Vir hierdie prys verwag mens 'n see-uitsig en daaglikse skoonmaakdienste of skoon handdoeke.

Ilze M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Gesin met tieners

Baie mooi, baie netjies moderne plek. Sal enige tyd weer gaan. Ons het absoluut niks gehad om oor te kla nie.

Dit was 'n heerlike naweek in 'n moderne, netjiese, skoon plek. Loopafstand van alles af. Net soos 'n huisie by die see moet wees.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Cove 10, Compensation-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwYjhlZDFhLTY3ZjEtNDNjMi05Zjg1LTQ3ZDE5N2RkMmIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 10 Coral Cove Compensation Road 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.538141932857 31.220553517342
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!