10 De Dam

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 De Dam Apartment and Bridal Preparation Venue is in Durbanville se luukse buurt, Vierlanden geleë. 10 De Dam is net 'n paar minute se ry van die Tygervallei-sentrum af en so 20 minute se ry van die prentjiemooi Bloubergstrand af.

Die woonstel het 2 pragtige en ruim slaapkamers, beide met en suite-badkamers. Die leefarea is oopplan en bevat 'n moderne, ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamerarea en 'n sitkamerarea. Daar is 'n platskerm-TV met vol DStv en 'n DVD-speler. Die woonstel is ook toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan lekker in die pragtige, welige tuin met braaigeriewe ontspan of kuier. Toegang tot die eiendom word beperk met 'n afstandbeheer-hek en veilige parkeerplek word voorsien. Dit is die ideale verblyf vir enige geleentheid. Ons maak voorsiening vir sakereisigers, toeriste, wittebroodpaartjies, gesinne, bruidspartye en meer.

10 De Dam is net 30 minute se ry van Kaapstad se middestad af. Durbanville is een van die dorpe in Suid-Afrika wat die vinnigste groei en daar is verskeie winkelsentrums, restaurante, kroeë en wynplase in die omgewing.

10 De Dam bied ook bruidspakkette aan in ons spa-kamer. Gaste in dié kamer kan gebruik maak van die Jacuzzi, sauna, haarsalon, masseerbed en ons pragtige tuin kan gebruik word vir foto's.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 De Dam sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 De Dam gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 785 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]