LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 De Wetshof | LekkeSlaap
+13

10 De Wetshof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hofmeyerstraat en Van der Merwe-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 De Wetshof bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-woonstel in 'n woonstelblok in Strand wat net 350 m vanaf die strand is.

Dié woonstel is smaakvol versier en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskassie, oondjie, stofie en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe op die perseel.

Die woonstel is 6,9 km vanaf Somerset-Wes, 6,3 km vanaf Gordonsbaai en naby supermarkte, restaurante en die plaaslike stalletjies op die see-front. Die omliggende area bied wynlandgoedere, Polkadraai Strawberry Farm, Butterfly World, Monkey Town, natuurreservate, plaasstalletjies, walviskyk, gholfbane en inkopiesentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 De Wetshof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Hofmeyerstraat en Van der Merwe-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hofmeyerstraat en Van der Merwe-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVjM7pBidAoh3738QiFuUw1p34GEqj77zrlHFHE0caAPFsQu5Sy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) Corner of Hofmeyer Street and Van Der Merwe Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.118601250404 18.832023251191
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!