LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Downing Street | LekkeSlaap
+14

10 Downing Street

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir 10 Downing Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karla V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla V
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis.

Alle noodsaaklike toerusting in huis. Heerlik om op 'n koue aand in knus beddens met elektriese komberse te slaap!

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Karla. Dit word baie waardeer.

10 Downing Street
Margery S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margery S
Saam met vriende

Die mooiste klein dorpie en die huis is netjies en goed gelee.

Die huis is pragtig, goed toegerus met alles was jy nodig het. Die diens was puik.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Margery. Dit word baie waardeer.

10 Downing Street
Mariette E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette E

Uitstekend! Smaakvol.

Ons het ons kuier in hierdie huis baie geniet.Die blomme van Nieuwoudtville was ook onverbeterlik.

Veruschka W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka W
Gesin met tieners

Dit was 'n absolute juweel so tussen die blomme. Beste verblyf op die dorpie.

Terdeë geniet! Wat 'n belewenis was die blomme.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Veruschka, ek waardeer altyd positiewe terugvoer.

10 Downing Street
Amelia K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K
Saam met vriende

Rustige netjiese oornagplek gewees.

Ons het lekker gekuier in die goed toegeruste huis. Dit was baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak indien ons in daardie omgewing kom.

10 Downing Street's terugvoer

Julle is absoluut welkom. Nieuwoudtville se mense is ook baie vriendelik. Ons waardeer sulke hartlike terugvoerings.

10 Downing Street
Deon B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies, lekker geslaap.

Die huis is mooi oorgedoen en verfrissend, sal weer oorslaap.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Deon, ons doen ons bes om gaste welkom te laat voel met alarm, diefwering, en gerief. Ons waardeer dit.

10 Downing Street
Danie O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Alle fasiliteite beskikbaar.

Alle reëlings was vooraf getref om die sleutel te kry en dit was geen problem om dit te kry.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap.

10 Downing Street
Lilla T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was lekker in 'n gerieflike, netjiese huis.

Die ketel was foutief en het die krag laat trip. Ek het die plaaslike agent in kennis gestel en hy was gou by die huis om na die probleem te kyk. Hy het ons van 'n nuwe elektriese ketel voorsien. Vriendelike diens.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Lilla en vennoot vir die mooi boodskap. Ons is 'n klein dorpie maar ons probeer ons bes.

10 Downing Street
Flip L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L
Saam met vriende

Als was skoon en sleutel maklik bekombaar, ligging baie goed.

Julia het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die line en handdoeke was kraakskoon. Sy het ons tot ingelig van die beurtkrag daar van toepassing. Uitstaande verblyf.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Flip. Ek hoop volgende seisoen bring julle weer na ons dorpie. Dit word baie waardeer.

10 Downing Street
Hugo H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot huis wat baie mooi gemoderniseer is.

Ons was verras oor die huis. 'n Ouerige huis wat baie mooi reggemaak en opgeknap is. 'n Lekker kuierplek met 'n braaiplek en selfs hout buite. Rooster, Blitz, ens. Binne is al die geriewe wat jy kan benodig. Verwarmers teen die mure en elektriese komberse. Lekker vir 'n winterbesoek in blommetyd.

10 Downing Street's terugvoer

Bair dankie vir d positiewe terugvoering. Daardie planne is in die pyplyn. :)

10 Downing Street
Rudolf R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R
Gesin met klein kinders

Ruim, bekostigbaar en skoon.

Goed geleë, skoon en netjies. Genoeg spasie om gemaklik te kan ontspan.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Rudolf. Ons probeer ons bes en is altyd bly as mens goeie terugvoering kry.

10 Downing Street
Andra B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Saam met vriende

Heerlike naweek in pragtige verblyf.

'n Mens kan sien dat daar baie moeite gedoen is om die verblyf in Dowling-straat onvergeetlik te maak. Van 'n volledig toegeruste kombuis tot pragtige detail in die interior. Ons het heerlik gebly! Dit bly net 'n jammerte dat daar nie 'n kaggel in die plek is vir 'n lekker atmosfeer in die koue en nat weer.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Andrea, ja die kaggel was in die pyplyn, sal nog gebeur vorentoe. Waardeer.

10 Downing Street
Nico V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Gesin met tieners

Ongelooflike hoë standaard, knus en gesellig!

5 sterre absoluut werd! Ruim maar tog knus en luuks. Uitbreiding op braaiplek, braaibuitelig en gemaklike stoele om braai-area. Kaggel in sitkamer asb.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Nico vir die mooi terugvoering.

Ons sal werk daaraan vorentoe.

10 Downing Street
Mark V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed onderhou en ruim.

'n Ruim, skoon en goed gemeubileerde tweeslaapkamerhuis met pragtige kunswerke. Heerlike verblyf in Nieuwoudtville se hoofstraat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, well maintained and spacious.

A spacious, clean and well furnished two bedroom home with beautiful artwork. A lovely stay in Niewoudtville’s main street.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

10 Downing Street's terugvoer

Thank you so much for the huge compliment.

10 Downing Street
Herman D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met vriende

Lekker-lekker.

Lekker gebly, 'n spotlight by die braai sal waardeer word.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie, Herman.

10 Downing Street
Dominique G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dominique G

Geen klagtes.

Dit was 'n lieflike plek, baie skoon en gerieflik. Die enigste klagte is dat daar nie TV is nie. Daar is niks om in Nieuwoudtville te doen saans nie, so bring maar 'n skootrekenaar of 'n boek om iets te doen voor jy gaan slaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

No complaints.

It was a lovely place, very clean and comfortable. Only complaints are that there is no TV. There is nothing to do in Neiuwoudtville at night, so better bring a book or a laptop if you want to watch some media before bed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

10 Downing Street's terugvoer

Thank You, Dominique.

10 Downing Street
Geoff B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B

Extremely comfortable and immaculate. Hostess Julia very helpful. Being on the main road we were aware of traffic but it never disturbed us.

Very tastefully renovated, spacious house, spotlessly clean and well maintained. Modern and plentiful appliances. Braai utensils appeared brand new. Good and functioning security system.

10 Downing Street's terugvoer

Thank you so much for such a wonderful compliment. Much appreciated. next year I will have a fireplace.

10 Downing Street
Jacques M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en lekker.

10 Downing street laat mens tuis voel in Nieuwoudtville.

10 Downing Street's terugvoer

Baie dankie Jacques, ek probeer my bes. Sal volgende jaar darem al kaggeltjie kan insit. Ek waardeer dit baie.

10 Downing Street
Marike N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike N
Saam met vriende

Lekker nuut, skoon en wonderlike beddegoed.

In winter sal 'n kaggel of gasverwarmer 'n wonderlike verskil in sitkamer maak. Die muurverwarmers kon nie genoeg hitte verskaf as dit baie koud is nie.

10 Downing Street's terugvoer

Baie baie dankie Marike. Daar sal volgende seisoen kaggel wees hoor.

10 Downing Street
Lienie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienie H
Saam met vriende

Huis pragtig en Julia onoortreflik met diens aan ons.

Pragtig skoon en netjies. Eienaar gee om en laat jou tuis voel.

10 Downing Street's terugvoer

Baie baie dankie Lienie vir jou hartlike boodskap. Miskien sal ek darem volgende jaar 'n kaggeltjie ook he.

10 Downing Street
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbQQefWUokdGBS8pzoWqbay2mkfv958XNJtnEZ3MYMADrLRuYOL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Voortrekker Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.375183993159 19.111320261447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!