Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Elf Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 10, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

10 Elf Beach House skuil in Glentana, 'n rustige kuswoonbuurt wat 'n tuiste bied vir vakansiegangers en permanente inwoners. Dit is net 'n bietjie oos van die Groot Brakrivier, sowat halfpad tussen Mosselbaai en George. Dié dorpie is veral bekend vir sy strande en fynbosheuwels wat tot teen die Indiese Oseaan strek. Die pragtige kombinasie van melkhoutbome, wit strande, en klipbanke is absoluut oorrompelend!

Die huis het 4 en suite-slaapkamers met see-uitsigte en Juliet-balkonne. Elke kamer is gemaklik ingeris en tee- en koffiegeriewe word voorsien.

10 Elf Beach House se gastesitkamer het 'n TV met volledige DStv. Die huis word daagliks skoongemaak. WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt word voorsien.

10 Elf Beach House is net 5 minute se ry vanaf Glentana se rustige hoofstrand wat ideaal is vir sonbrand, swem, dagdroom en salig lees in die son.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 10 Elf Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Elfstraat 10, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Elf Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 10, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ZDgzZGUyLTRiYmQtNDY5YS05OTlkLTU1MTM1NWVjMzgzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Elf Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049107 22.316521