10 Karatara

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 22 Des 2019.

Beskrywing

10 Karatara is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook verskeie ou geboue wat 'n besoek werd is.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet in die eenheid.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het stylvolle banke, 'n eettafel, 'n TV en toegang tot 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig oor die stad. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis en 'n parkeerarea beskikbaar.

Pretoria spog met verskeie doendinge soos perdryroetes by die Voortrekker Monument, wildkyk by die Premier Gamer-reservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermklub. Die kompleks is naby hospitale, skole en hoofweë geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Karatara sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Karatara gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 R895 per nag (vir 4 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2019 tot 22 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za