10 Kennery Isle Mews

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Kennery Isle Mews is 'n sjarmante en pragtig gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige Kennery Isle Mews-kompleks in Plettenbergbaai. Die Kennery Isle Mews-kompleks is 3 blokke vanaf die Robberg 5-strand met lewensredders en is naby winkels en restaurante.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers en daar is 'n lekker koel bries in die somer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit in 'n wasmasjien, tuimeldroër, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is 'n TV in die leefarea en lei na 'n balkon met 'n lieflike privaat uitsig oor die tuin. Daar is 'n klein gasbraai beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Kennery Isle Mews sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Kennery Isle Mews gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za