10 Kenny on 120 North Beach Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Kenny on 120 North Beach Road is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Westbrook en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n pragtige, stil strand en is net 5 km vanaf Ballito.

Dié dorpshuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed wat vir 'n kind geskik is, en 'n bababedjie. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n pragtige uitsig en 'n groot stoep. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n wasmasjien, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die kombuis lei na 'n agterplaas met 'n wasgoeddraad. Daar is 'n sitarea, 'n oopplan-eetarea en 'n 'n klein kroegarea. Dit lei na 'n stoep met 'n afdak en 'n groot etenstafel. Daar is 'n tuintjie by die stoep en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die motorhuis het plek vir 2 voertuie. Daar is 'n tuimeldroër in die motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Kenny on 120 North Beach Road sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Kenny On 120 North Beach Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za