Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

10 Kingsley Close

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir 10 Kingsley Close
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jessica D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Was fantastic. Naby al die belangrike punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Kingsley Close se terugvoer

Baie dankie Jessica, julle was 'n plesier om te huisves!! Dankie dat julle alles so netjies gelos het!!

10 Kingsley Close
Simone S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S
Enkelreisiger

Skoon, netjies, ruim, veilig, stil en privaat. Dankie.

Ek het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon en baie netjies. Dis goed en smaakvol toegerus met alles wat mens nodig het. Dis baie ruim, veilig, stil en privaat. Ek sal 10 Kingsley Close hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona D
Saam met vriende

Secure and convenient.

10 Kingsley Close was secure, neat and area peaceful. I appreciated how attention to detail was paid to everything needed to make our stay comfortable. The privacy provided was notable. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Kingsley Close se terugvoer

Thank you so much!

10 Kingsley Close
Richard B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Besigheidsreis

It was great. Everything as advertised and great hosts.

Clean, well-appointed. Quiet leafy suburb. Very thoughful and communicative hosts. Value for your money. Close to all amenities. Would highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en gerieflike verblyf.

Baie vriendelike diens. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, 5-ster verblyf.

Ons tweede besoek aan Kingsley Close, net een woord, 5-ster akkommodasie. Met 'n dierbare gasvrou, het weer baie lekker gebly en dietydjie geniet in George. Sal 10 Kingsley Close definitief aanbeveel, skoon, netjies en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Saam met vriende

Ongelooflike gerieflike plekkie.

Veilig netjies baie privaat sal 10 Kingsley close vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

10 Kingsley Close se terugvoer

Dankie Nadia.

10 Kingsley Close
Clint C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

The perfect getaway place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-akkommodasie.

Perfek geleë, baie netjies en skoon, met alles wat jy nodig het, veilige parkeerplek, puik akkommodasie. Word definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Des P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des P
Gesin met klein kinders

Very friendly, ideal location, clean, very safe.

Fantastic! Lovely hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Enkelreisiger

Gerieflik en rustig.

Die kamers is groot en netjies, die diens is vriendelik en die area is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma C
Saam met vriende

It was such a pleasure to stay there

Everything was perfect. We really enjoyed our stay. What I can recommend is a small stove and an iron in future. All in all, the place is worth your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsley-singel 10, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fd2f0cc9886724d3f24580bf753e7668a34fd69372df48ea34f10934e0376c3f410ce10ccd2917b8291bcbe51e525c874c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 10 Kingsley Close Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.959063 22.488918