10 Malgas Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Malgas Place is in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Dié kusdorpie bied pragtige strande, veldblomme in seisoen, visvangplekke en asemrowende natuurskoon.

Verblyf word gebied in ‘n kamer in die hoofhuis met ‘n privaat ingang. Dié kamer beskik oor ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort.

Daar is ‘n kombuisie met ‘n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese toebehore. Daar is ook ‘n TV, privaat braai-area en veilige parkeerplek.

Yzerfontein bied natuurskoon en ongerepte strande, soos die 16 myl-strand wat van die hoofstrand tot by die Weskus Nasionale Park strek.

Let asb. dat die eienaars ook op die perseel bly en daar is 'n deur wat die huis skakel aan die verhuurde eenheid langsaan.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Malgas Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za