Paradise Beach Akkommodasie by 10 Marina - Paradise Beach | LekkeSlaap
+12
+12

10 Marina - Paradise Beach

Selfsorg
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 10, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Paradise Beach is aan die pragtige Ooskus in Paradise Beach naby Jeffreysbaai geleë. Paradise Beach strek vir kilometers langs 'n pragtige sandstrand vanaf Seekoeirivier-strandmeer na St. Francisbaai. Die modieuse selfsorgwoonstel het onverbeterlike see-uitsigte met beeldskone sonsondergange en sonsopkomste.

Die huis het 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 4 kamers het koningingrootte-beddens.

Die oopplan-leefarea het 'n moderne kombuis, 'n gerieflike sitkamer en 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die moderne kombuis het granietblaaie, 'n gasstoof, elektriese oond en 'n dubbelyskas-vrieskas. Die leefarea onder bied toegang tot die stoep met ononderbroke see-uitsigte. Die huis het ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n binnebraai.

Die huis is 5 km vanaf die Seekoeirivier Natuurreservaat, Die Walskipper Restaurant en Astonbaai se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Marina - Paradise Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Marina-rylaan 10, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 10, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC2oEWEkdpQi748hFcikMTDxaLf8FinU8FDnzII4BZ4N5gjWTvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 10) 10 Marina Drive Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.111476 24.881263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za