10 Ocean Pebble

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Ocean Pebble is in Myburgh Park in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus geleë. Dit is sowat 'n uur buite Kaapstad en Langebaan is die ideale plek om die Weskus en die verskeie ander besienswaardighede in die area vanaf te verken.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel en dit bied slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer in die huis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die woonstel het 3 enkelbeddens. Daar is 'n totaal van 4 badkamers in die huis. Linne en badhanddoeke word voorsien.

A.g.v. watertekort sal daar geen wasmasjiene beskikbaar wees nie, tensy gaste vir 7 dae of langer verblyf bespreek het.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n verskeidenheid rottangmeubels en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die huis lei na 'n ruim, beskutte en geplaveide area met sitplek en ingeboude braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Ocean Pebble sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Ocean Pebble gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 051 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]