Melkbosstrand Akkommodasie by 10 on 3rd Avenue - Cottage | LekkeSlaap
+13

10 on 3rd Avenue - Cottage

4 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Des 2020 tot 24 Des 2020.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 3de Laan 10, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

10 on 3rd Avenue - Cottage bied selfsorgverblyf in Melkbosstrand. Dit is 35 km noord van Kaapstad geleë en dié beskeie kusdorpie is bekend vir sy lang wit strand, seekosrestaurante, natuurwandelings, golwende duine en pragtige berg-uitsigte.

Verblyf word in 'n oulike tuinkothuisie gebied met slaapplek vir 2 of 3 gaste.

Die tuinkothuis het 'n dubbelbed en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV en 'n enkeldagbed.

Die eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en elke eenheid het sy eie ingang.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 on 3rd Avenue - Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 10 on 3rd Avenue - Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 3de Laan 10, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on 3rd Avenue - Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 3de Laan 10, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNjRhZjY5LWNiOWUtNGQ0MS04MTE0LTcwMmY4OTQzZGZkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 10 3rd Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 14:00 -33.732252703543 18.439716127823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za