Melkbosstrand Akkommodasie by 10 on 3rd Avenue - Cottage | LekkeSlaap
+13

10 on 3rd Avenue - Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 10 on 3rd Avenue - Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carron V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carron V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en heerlik.

Dit was sommer 'n lekker wegbreek saam met die gesin. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Die gasvrou Karen was so gaaf en baie vriendelik. Sy het ons dadelik laat tuis voel. Baie dankie.

10 on 3rd Avenue - Cottage's terugvoer

Dankie Carron en gesin. Jul is model gaste en dit was heerlik om jul hier te hê.
Groete

10 on 3rd Avenue - Cottage
Darelle Tania J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darelle Tania J

Ons was slegs vir 'n kort besoek in die Kaap. Die kuiertjie was egter heel aangenaam.

Die oulike houthuisie het ons baie aan ons eie vakansiehuis laat dink. Dit is 'n lekker vakansiehuis vir 1-3 mense.

Andrew O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and comfy.

Good location. Friendly, comfy, clean and safe.

Nomsa S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa S
Saam met vriende

The tranquility can not be measured, it is a pity that one still has to go to work. Friends can not stop envying the place and its peace of mind.

It's worth it, I can come back any other day.

was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 3de Laan 10, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNjRhZjY5LWNiOWUtNGQ0MS04MTE0LTcwMmY4OTQzZGZkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 10 3rd Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 14:00 -33.732252703543 18.439716127823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za