Pinetown Akkommodasie by 10 on Durham | LekkeSlaap
+28

10 on Durham

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durham Place 10, Pinetown , 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing.

Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers, ideaal vir 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg met 'n TV en DStv. Die leefarea lei na 'n patio en kuier-area. Gaste het ook toegang tot die swembad op die eiendom.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, en 'n afstandbeheer. 10 on Durham is naby skole, kolleges en winkelsentrums. Die eiendom is 20 minute se ry vanaf Durban se middestad, uShaka Marine World, en die hawe - net om 'n paar besienswaardighede te noem!

Slaapplek

’n Bespreking by 10 on Durham sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 10 on Durham
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Durham Place 10, Pinetown , 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 10 on Durham het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durham Place 10, Pinetown , 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4NTzipf8XpzuVyDko6DVkDPXI2ahZ8VsfKJGS3MxqXwVM2LvrX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 10 Durham Place Pinetown 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.830157 30.863802
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za