Robberg Akkommodasie by 10 on Navesink | LekkeSlaap
+14
+14

10 on Navesink

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Navesink Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

10 on Navesink bied luukse selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dis ideaal geleë, binne stapafstand van die Blouvlagstrand en net 5 minute vanaf die Robberg Natuurreservaat, Beacon Island Hotel, verskeie winkels en restaurante en die Plettenbergbaai Lughawe.

Ons bied verblyf in 'n splinternuwe selfsorg-ateljeewoonstel van 50 m² op die grondvloer. Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met handdoeke, japonne, 'n haardroër en gratis toiletware.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, breekware en eetgerei, 'n broodrooster en 'n ketel. Daar is ook 'n eet- en leefarea met gerieflike leunstoele en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi-toegang word voorsien. 'n Kluis vir jou kosbare items, 'n waaier, strandstoele en 'n sambreel is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n plonspoel en braaigeriewe in die beeldskone tuin. Daar is genoeg veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Gaste word verwelkom met 'n drankie met aankoms.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 on Navesink sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 10 on Navesink
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 10 Navesink Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 on Navesink het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Navesink Rylaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZDU2NWEyLTcyOTYtNGQxMC04NzlhLWVjY2ZhMzY4MDMzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Navesink Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.071194443573 23.366750495701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za