LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 on Richmond | LekkeSlaap
+8

10 on Richmond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Richmond-weg 10, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

10 on Richmond is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in die bekoorlike dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken.

Die kothuis is in die Victoriaanse huis se binnehof met 'n uitsig oor die tuin geleë. Dit het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie met basiese verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n koffiestasie.

Daar is 'n klein eetarea met 'n TV langs die kombuisie. Daar is ook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe en parkeerplek op die perseel gebruik te maak.

10 on Richmond is naby 'n restaurant, koffiewinkel en 'n supermark.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 on Richmond sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Richmond-weg 10, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Richmond-weg 10, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA884d694fd9b17943e202093b4d8f16c49d078f9e7bf4e731afb89d432650185f2969cfcdad3619754ded0a721005352a9bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 10 Richmond Road Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 09:00 -31.495505463815 25.002035435582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!