10 Perissa, Santorini

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Perissa, Santorini is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is sowat 30 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af en 3 km van Ballito Junction Mall af.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en lei na 'n stoep met 'n 180º-uitsig oor die see. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die goed toegeruste oopplan-kombuis beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die landgoed spog ook met 6 gemeenskaplike swembaddens, natuurstaproetes, 'n buitemuurse gimnasium, 'n tennisbaan, 'n uitkykdek en direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Perissa, Santorini sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Perissa, Santorini gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 437 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za