LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Seafacing Villa | LekkeSlaap
+20

10 Seafacing Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 10, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

10 Seafacing Villa is 'n selfsorghuis teen die berghange in Gordonsbaai. Die villa bied panoramiese uitsigte oor Valsbaai en op Tafelberg in Kaapstad in die verte.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en die ander het badkamers het elk 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toebehore. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel en sitplek, en pragtige uitsigte oor die see en die area. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

10 Seafacing Villa is ook binne 1,5 km vanaf die strand, Gordonsbaai Hawe, restaurante, winkels en ongeveer 47,3 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Seafacing Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 10 Seafacing Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nerinastraat 10, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Seafacing Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 10, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzzlNVq17rEzdATw7M9gBK7ReYyNuFFLYYCdzMMQtsvRw2o8AFD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 10 Nerina Street Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1702299 18.84954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!