10 Seahorse Court

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Seahorse Court is 'n moderne, eenvoudig ingerigte selfsorg-woonstel in die veilige Seahorse Court-kompleks in die hartjie van Knysna op die Tuinroete. Dié woonstelkompleks is 2 blokke vanaf die Knysna Waterfront, die Knysna Mall en die strandmeer en daar is verskeie goeie restaurante en kroeë in die omgewing.

10 Seahorse Court is op die eerste verdieping en bied verblyf aan 4 gaste. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof en oond, yskas-vrieskas, voorlaaier-wasmasjien, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en ander toebehore. Die lugtige en sonnige sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-gesinspakket en dubbelglasdeure wat toegang bied tot 'n balkon met lieflike uitsigte oor die dorp en die omliggende heuwels.

Gaste verkry toegang tot die Seahorse Court-kompleks via 'n motorhek en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Seahorse Court sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Seahorse Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]