15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
St. Francisbaai Akkommodasie by 10 Sextant | LekkeSlaap
+20
+20

10 Sextant

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sextant 10, Port St Francis Village, Leighton Hulett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

10 Sextant is in 'n sekuriteitskompleks in die hawe van St Francis. Hierdie woonstel is perfek vir 'n paartjie wat net slaapplek soek en is naby die strand, hawe en ander besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ingeboude kaste en 'n kluis.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n klein eetarea wat lei na 'n balkon. Daar is 'n toesluitmotorhuis onder die woonstel.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n privaat strand en 'n tuin met voetslaanroetes en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Sextant sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 10 Sextant
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sextant 10, Port St Francis Village, Leighton Hulett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 10 Sextant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sextant 10, Port St Francis Village, Leighton Hulett-rylaan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc49780e22dda3b2c9026618023c8abeb063ec492e39382176f44845a94b265a83d0d902efaf14ee1ea8451f6167a9b691e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Sextant, Port St Francis Village Leighton Hulett Drive 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.183777656489 24.84884082943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za