LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 St Andrews Avenue | LekkeSlaap
+19

10 St Andrews Avenue

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

10 St Andrews Avenue is 'n selfsorghuis stapafstand vanaf die strandmeer en die strand in Nature's Valley.

Dié moderne huis beskik oor 'n hoofhuis met slaapplek vir 10 en 'n tuinkothuis met slaapplek vir 4.

Die huis en kothuis is volledig toegerus met alles wat gaste vir gerieflike verblyf benodig.

Die huis en woonstelletjie het binne- en buite-eetgeriewe, braaigeriewe, 'n stoep, kroeg en 'n swembad. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en verskeie fietse en kajakke wat gaste kan gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 10 St Andrews Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 St Andrews Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Andrews-laan 10, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWT1xvqbqJOH0pXbMS3Bsfx8mfBc8fjKgyl6gpDz04dqqYpItIt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 St Andrews Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9797911 23.561276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!