LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Sunset Boulevard | LekkeSlaap
+9

10 Sunset Boulevard

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 10 Sunset Boulevard
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hennie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek in die mooie Kaap. Pragtige uitsig op Tafelberg.

Verblyf is gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis ons toekomstige verblyf wees in die Kaap. Ek voel julle kan krag bespaar deur die waterverwarmingstelsel laer te stel. Warm water is lekker, maar nie kokend nie!

Christil S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig! Alles is gerieflik en skoon, sal beslis aanbeveel!

Uitstekende verblyf!

Riana J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir die lekker skoon verblyf. Het niks nodig gehad nie. Alles was daar.

Ons het elke oomblik geniet, van die natuurskoon tot die mooi, skoon woonstel.

Terry N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry N
Gesin met tieners

Die eienaars is baie hulpvaardig en wil hê gaste moet gelukkig wees.

'n Goed toegeruste woonstel teen 'n goeie prys in vergelyking met ander plekke in die omtrek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Owners are very helpful and willing to please.

A well equipped apartment at a fair price as compared to others in the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

10 Sunset Boulevard's terugvoer

Good day Terry, you are always welcome. Thank you for taking the time to write a review. With appreciation.

10 Sunset Boulevard
Jan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker hier gebly.

Die plek was baie netjies skoon, alles was daar wat ons nodig gehad het, pragtige uitsig en baie veilig, sal die plek vir seker aanbeveel en sal beslis weer daar boek, baie dankie vir heerlike verblyf.

Safety At Work S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Safety At Work S
Besigheidsreis

Fantasties.

Sal beslis weer hier bly.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 92, Sunset Boulevard 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPS0xfqzVuO48TlMUjrytmH2TOGZPEgNwy5KfV8tAIdJEelcrON?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 92 Beach Boulevard 10 Sunset Boulevard 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.812885 18.471187
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!