Mykonos Akkommodasie by 10 Syros Street, Skiathos Bay | LekkeSlaap
+45

10 Syros Street, Skiathos Bay

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syrosstraat 10, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

10 Syros Street, Skiathos Bay is 'n dubbelverdiepinghuis in Langebaan wat ingerig is vir selfsorg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe aan die Weskus.

Die huis is volledig gemeubileer en het 3 dubbelkamers, 'n 2-enkelbedkamer, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste.

Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n kaggel wat ook as 'n braai-area gebruik kan word. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie voor die huis.

10 Syros Street is stapafstand van winkels en verskeie restaurante af. Ons is ook net 'n entjie se ry van die strand en hope ander besienswaardighede in die omgewing af.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Syros Street, Skiathos Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 3 resensies vir 10 Syros Street, Skiathos Bay
Netheid
2.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Syrosstraat 10, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syrosstraat 10, Skiathos Bay, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNzhhYTUxLTk4NzQtNDMxZC04YWM5LTRmOTBlM2UzMmIyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 3 5 1 3 10 Syros Street Skiathos Bay 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.04813 18.04892
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za