Langebaan Akkommodasie by 10 Timeless | LekkeSlaap
+17

10 Timeless

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 51, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

10 Timeless is 'n pragtige vakansiehuis in 'n veilige kompleks, en is in die kusdorp Langebaan geleë. Langebaan is die ideale basis om die Weskus te verken en het 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing.

Dié smaakvolle dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 11 gaste in 6 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en hulle deel 'n badkamer. Die laaste kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die eetarea het 'n binne braai-area en 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en 'n TV met DStv.

As gevolg van die watertekort sal geen wasmasjiene beskikbaar wees nie, tensy gaste vir langer as 7 dae bespreek het.

Besienswaardighede en doendinge in Langebaan sluit pragtige strande, die strandmeer, Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino, branderplankry, seil, vlieërbranderry, kajak en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Timeless sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 10 Timeless
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Odysseusstraat 51, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Timeless het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseusstraat 51, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4Vliqsh1XEGedr2ApPgdMdJTQSu8WQo74d42N662TB7AvUqJr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 51 Odysseus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.039586 18.038676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za