10 Uithof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Uithof is 'n ruim, veilige selfsorghuis wat perfek is vir 'n gesinswegbreek. Die huis is net 5,6 km van Muizenberg se strand, 3,5 km van die Westlake Gholfbaan en 4,9 km van die Steenberg Gholfbaan af.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met 'n stort, ’n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel ’n badkamer met ’n bad, handstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en daar is ’n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer spog met ’n kaggel en platskerm-TV. Buite is daar ’n lieflike stoep met ’n Weber-braai en piekniekbank. Onderdakparkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 10 Uithof sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Uithof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]