100 Loader Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

100 Loader Street is 'n luukse selfsorgwoonstel aan die einde van 'n stil doodloopstraat in De Waterkant. Die woonstel het ongelooflike uitsigte oor die hawe en is net 'n paar minute vanaf restaurante en winkels. Die interieur en argitektuur is is absoluut verstommend, met sagte lyne en aardse kleure.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n plasma-TV met DStv en 'n DVD-speler, asook 'n uitstekende klankstelsel. Internet is teen ekstra koste beskikbaar.

Die groot vensters laat heerlike, warm sonstrale binne en lei na 'n dek, en 'n swembad wat met sonkrag verhit word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 100 Loader Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za